| Date | 2006-06-12 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Hallo Simon Ons dink aan jou en bid vir beterskap. Sterkte en baie liefde Die Grimbeek familie |
| Date | 2006-06-12 |
| Message | Sterkte aan julle almal - julle is heeltyd in ons gedagtes en ons gebede. Die Maritze |