| Date | 2006-06-13 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Liewe Simon Ons dink met liefde aan jou en al jou geliefdes, en dra julle elke dag op aan ons hemelse Vader. Sterkte! Die van den Bergs |
| Date | 2006-06-13 |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Aan al die van Wyk's en spesiaal aan Simon Ons kan net bid in hierdie tyd en glo dat God julle sal dra in liefde. Ek is seker julle kan voel hoe almal aan julle dink en vir julle bid. Mag die groot, genadige God julle bystaan. Liefde, Henk, Elize, Heinrich, Maricelle en Alexander Olivier. |
| Date | 2006-06-13 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Weltevredenpark |
| Message | Simon en sy Gesin Sterkte vir julle almal - Ons is lief vir julle, dink aan julle en Bid vir julle. Riaan, Irene en die klein Havengatjies |
| Date | 2006-06-13 |
| Stad/Dorp | Dubai, UAE |
| Message | Liewe Simon en gesin Ons is ver van die huis af, hier in Dubai, maar weet dat ons in ons gebede en gedagtes daar by julle is! Ons dink aan jou elke dag en bid vir jou!! Nicolette & Hanre Froneman |
| Date | 2006-06-13 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Hallo Simon, Sterkte met die oorplanting, Simon. Ons bid vir jou. Groete, Die Hefer's |