| Date | 2006-06-07 |
| Location | |
| Message | helooooo!!!!! Mag dit net beter met die van Wyks gan en defnetief beter met simon... |
| Date | 2006-06-07 |
| Location | |
| Message | Hallo Simon en laat nie die res van die familie uit nie. Baie sterkte van langsaan en ek sal julle in my gebede dra. Liefde Hannes |
| Date | 2006-06-07 |
| Location | |
| Message | Hi Daar... Ek dink aan julle en my gebede is met julle! Sterk wees en alle voorspoed Laubscher |
| Date | 2006-06-07 |
| Location | |
| Message | Wouter & Susan, ons bid ernstig vir Simon en dat die Here julle as gesin deur hierdie moeilike tyd sal dra na oorwinning. Hou moed. Groete vir Simon |