Simon van Wyk se Gasteboek
Simon en sy gesin sal elke woord van bemoediging opreg waardeer.  Dankie vir u belangstelling.
Onthou om nie u boodskap as "Private" te merk nie, tensy dit slegs vir die webmeester bestem is.

Sign Guestbook   Back to Simon van Wyk

NameCuthbertsons
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageHave a scottish day!REMEMBER TO WATCH THE SOCCER BECAUSE THE BULLS CANNOT PLAY RUGBY.

Best Wishes and get well soon.


NameCuthbertsons
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageWord gou gesond, ons mis jou!Onthou die sokker more.


NameNico Kriegler en gesin
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageHi Simon, ons mis jou in die Sondagskool klas, maar ons dink aan jou. Sterkte met volgende week en ons hoop en bid dat dit goed sal afloop.

Wouter en gesin, baie sterkte en ons dink aan julle.

Nico & Annemarie en gesin.


NameDaan van Rensburg
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageSimon,

Sterkte ou ram, ons bid vir jou.


NameTania< Henco en Amila
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageLiewe Simon
Jy is al seker besig met die voorbereiding vir jou stamseloperasie so tussendeur al die rekenaarspeletjies? Jy hou seker ook die "high score" met al die speletjies.Daar is 'n stukkie in die Woord wat sĂȘ:En waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. Ons bid vir jou daardie vryheid toe in hierdie tyd, jy het vir ons bewys dat jy 'n sterk outjie is en ons dink elke dag aan jou.

Groete
Henco, Tania en Amila


NameElsie Pretorius en gesin
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageOns dink elke dag aan julle.
Mag die Here julle styf vashou in hierdie wagtyd.
Ons bid vir 'n wonderwerk want by die Here is niks onmoontlik of tevergeefs nie.


NameAmanda Thorsen
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageTo Simon and Family,

I just want to leave this message to you this morning:

"May the God of your hope so fill you with all joy and peace, in believing, through the experience of your faith, that by the power of the Holy Spirit you may be abound, overflowing, bubbling over with hope" (Rom 15v13)

My prayers are with you, just believe and cling onto the Lord.


NameDanie en Ria van Rensburg
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageLiewe Simon
Ons dink elke dag aan jou en bid vir jou. Baie sterkte met die chemo!

Baie liefde groete
Oom Danie en Tannie Ria


NameStiaan Elsa Christiaan Anshia Oldewage
Date2006-06-08
Locationclick picture for more information
MessageVan Wyk gesin, ons wil net se baie sterkte, julle is gedurig in ons gedagtes en daagliks in ons gebede.

Ons weet ons Hemelse Vaders sal by julle wees.


NameEugene Maryna Euan en EG Vermeulen
Date2006-06-08
MessageHi aan al die van Wykies

Ek wil elke dag met julle gesels maar weet nie wat om te se nie.

Wat ek wel kan se is dat julle elke dag in ons gebede is.

Simon jy is vir ons 'n groot inspirasie hou so aan!

Laat weet wanneer ek weer 'n brood kan bring.

Baie liefde
Eugene Maryna en seuns


Page 78 of 80 << First < 75 76 77 78 79 80 >