| Date | 2006-06-14 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Simon, Sterkte met vandag, en onthou om jou te rig op die Groot Geneser. Ons bid vir jou spoedige herstel en beterskap. Eugene, Maryna, Euan en EG |
| Date | 2006-06-14 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Regina |
| Message | Vandag is 'n belangrike dag vir julle.Ons bid dat alles goed sal gaan. Fouché en Wilna. |
| Date | 2006-06-13 |
| Stad/Dorp | roodepoort |
| Message | hi Simon... wou ma net ook net se dat ek baie aan jou dink en werklik ook vir jou bid. Onthou- jy moet baie vinnig gesond word want ek wag nog vi jou om groot te word ne....:) tannie Susan en almal daar...ek dink ook aan julle.... baie liefde aan julle almal. xxxxxxxxxxxxxxxxxx |
| Date | 2006-06-13 |
| Stad/Dorp | roodepoort |
| Message | Liewe Simon, Ons bid al as gesin elke aand vir jou. Ons hoop werklik dat die oorplanting 'n sukses is.Almal in die klas mis jou ook vreeslik. Simon,jy moet sterk in geloof bly.Ek kan nie wag om jou volgende kwartaal perdfris en gesond in die klas te sien nie. Lief vir jou. xxxx |
| Date | 2006-06-13 |
| Location | |
| Message | Simon ons dink môre die hele dag aan jou en ons bid dat die Here sy hand van beskerming oor jou sal hou. Sterkte! |