| Date | 2006-06-15 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Hi daar, Sterkte met alles! Mag liewe Jesus sy hand altyd op jou skouer hou. Groete Lisle |
| Date | 2006-06-15 |
| Stad/Dorp | Weltevreden |
| Message | Hi Simon Glo dit gaan goed met jou vandag, ons is bly gister het goed verloop en nou is dit net vorentoe. Julle van Wykie's moet onthou die Here vat sy tyd maar hy is nooit te laat nie. Ons dink geweldig baie aan julle almal en julle moet 'n wonderlike dag he. Baie liefde en sterkte Eugene Maryna Euan en EG |
| Date | 2006-06-15 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Florida |
| Message | Liewe Wouter Susan en kinders, Wees verseker van ons voortdurende voorbidding vir julle hele gesin, maar veral vir Simon. Liefde Bauke en Adri Dykstra |