| Date | 2006-06-18 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Hi daar Ek is bly dit gaan beter, Minnette(Abrie se maatjie) hou my op hoogte van sake en ek bid elke dag. Hoop jy voel baie vinnig beter!!! Marita |
| Date | 2006-06-18 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Centurion |
| Message | Liewe Wouter, Susan, Simon en gesin Baie sterkte. Gerhard, Karien, Jaco en Gerco Lindeque |