| Date | 2006-07-04 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Hi Simon baie sterkte vir jou en jou ouers. Hoop as ons weer nuus kry jy sommer baie beter sal wees. |
| Date | 2006-07-04 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Regina |
| Message | Hi Simon Wonderlike nuus. Geniet dit tuis en sterkte met die volgende twee weke. Hoop dit gaan elke dag sommer heelwat beter. Groetnis Theo le Roux |