| Date | 2006-07-03 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Weltevredenpark |
| Message | Simon, alles van die beste meneer! Ek's bly om te hoor dat dit al beter gaan met jou. Jy moet net moed hou... |
| Date | 2006-07-03 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Bly om te hoor dit gaan so goed met jou Simon! Al die Le Roux's oorkant die straat. |
| Date | 2006-07-02 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Liewe Simon Bid steeds vi jo! Baie bly om te hoor dat jy beter voel. Lovies Shané |