| Date | 2006-07-11 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Valeriedene, Jhb |
| Message | Steeds bly dit gaan bestendig en goed. Geniet die res vd skoolvakansie saam met jou gesin |
| Date | 2006-07-10 |
| Location | |
| Stad/Dorp | jhb |
| Message | We may never understand the ways of this world as time tells the story, but with God on your side this story will always have a happy ending! |
| Date | 2006-07-09 |
| Stad/Dorp | johannesburg |
| Message | Ek is so bly dit gaan beter.Geweet die liewe Vader sal ons gebede verhoor.Ek bid nog steeds vir jou.Jy gaan weer my laggende seuntjie wees want jou geloof is te sterk en n voorbeeld van geloof vir my.Sterkte. |