| Date | 2006-07-16 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Simon Dit is wonderlik om te weet dat dit so goed met jou gaan. Baie sterkte. Mev C van Staden |
| Date | 2006-07-12 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Orlando |
| Message | Volg jou stryd gereeld. Sterkte. Dit is wonderlik om die goeie nuus te hoor! Sal weer inteken in Dakar, Senegal. |
| Date | 2006-07-11 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Dubai |
| Message | Liewe Simon, Ons is saam met jou en jou familie bly en dankbaar dat dit beter met jou gaan!!! Baie liefde Nicolette |