| Date | 2006-07-24 |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Liewe Simon Jou boetie is sommer laf! Maar hy is wel reg oor die feit dat ek baie aan jou dink en jou alle sterkte wil toewens! Ek hoop regtig jy word sommer gou gesond! Baie liefde. Elritia. P.S. As arrogansie 'n kolletjie was was Wouter al lankal 'n tarrentaal, maar ons is lief vir hom nes hy is en ons sou hom geensins anders wou hê nie,né?! |
| Date | 2006-07-24 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Hey boetie!!! Ek dink mar nogsteeds aan jou al sit ek in Pretoria! Word beter sodat jy my al dai spin tips kan gee. P.S. Ek is HOT! |
| Date | 2006-07-24 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Hi Simontjie!!! Baie sterkte vir als wat voorlê. Ons Dink aan Jou!!! p.s. Wouter is rerig hot |
| Date | 2006-07-24 |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Simon Ons wil vir jou baie sterkte toebid en toewens. Ek glo maar nogsteeds die Here sal jou en jou gesin se gebede verhoor. Jy is sowaar iemand wat bewonder kan word. Ons dink deurentyd aan julle as gesin. Mag God julle genadig wees. Liefde die Oliviers |