Simon van Wyk se Gasteboek
Simon en sy gesin sal elke woord van bemoediging opreg waardeer.  Dankie vir u belangstelling.
Onthou om nie u boodskap as "Private" te merk nie, tensy dit slegs vir die webmeester bestem is.

Sign Guestbook   Back to Simon van Wyk

NameMev C van Staden
Date2006-07-19
Locationclick picture for more information
Stad/DorpRoodepoort
MessageSimon

Ons weet nie altyd waarom dinge is soos wat dit is nie. Ons weet ten minste dat die Here met elkeen van ons lewens 'n plan het.

Baie sterkte. Ons bid vir jou en jou gesin.

Mev c van Staden


NameElna van Jaarsveld
Date2006-07-19
Stad/DorpRandburg
MessageLiewe Wouter , Susan , Simon en gesin
Ons voel al soos ou vriende!
Rerig wonderlik dat ons in Christus almal bloedfamilie is.
Wou net laat weet dat ek steeds daagliks jul arms omhoog hou in gebed.
Ek GLO dat Hy sal voorsien.
Liefde in Christus
Elna


NameAstrid Grimbeek
Date2006-07-19
Locationclick picture for more information
Stad/DorpFlorida
MessageBeste Simon
Baie sterkte,ons dink aan jou

Liefde
Astrid Grimbeek en familie


NameVan Huyssteens
Date2006-07-19
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageHaai julle almal.
Ons hou nog steeds stuif duim vas en glo en vertrou alles sal regkom. Ons weet alles is in Sy hande en Hy sorg altyd vir sy kinders. Simon jy bly steeds in ons gebede en ons weet jy is so 'n groot vegter - jy gaan bo uitkom!!
Liefde
James, Muranda en Danie


NameOuboet Wouter
Date2006-07-18
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageHi boeta

Vasbyt, sterkte en alles wat mooi is!!! Boul hierdie kanker uit!!!

Lief vir julle almal
Wouter


Nameandre volsteedt
Date2006-07-17
Stad/Dorpbloemfontein
MessageHI SIMON
BAIE DANKIE VIR DIE TYD WAT JY SAAM MET DIE CRAVENWEEK SPAN. ONS HET DIT BAIE GENIET EN BAIE GELEER BY. JY IS N GROOT INSPIRASIE VIR BAIE. HOOP JY GENIET JOU KWARTAAL EN BAIE STERKTE MET DIE KRIEKET
GROETE
VRYSTAAT CRAVENWEEK SPAN


NameREGARDT SCHONBORN
Date2006-07-17
Locationclick picture for more information
Stad/Dorphartford-usa
Messagehey hoe gaan dit simon,

Ek het squash gespeel vir n college, Trinity College, in amerika. Ek kom van Bloemfontein af in Suid Afrika. Ek is besig om professioneel squash te begin speel op die wereld squash toer - kyk op die internet vir PSA (Professional Squash Association) te speel en gee myself 1 jaar om in die top 100 rankings in die wereld te kom.
Ek wag vir n email van jou af as ek top 100 maak!!! Ek gaan 15de Aug terug USA toe om te begin PSA tournaments speel.

Goed gaan en sterkte.
Reg


NameRICHARDT STRAUSS
Date2006-07-17
Stad/Dorpbloemfontein
MessageHALLO SIMON
JYS N BUL OU MAAT. BYT VAS EN WERK HARD AAN JOU KRIEKET.
GROETE
RICHARDT STRAUSS(CHEETAH RUGBY SPELER)


NameWilmé Olivier
Date2006-07-16
Locationclick picture for more information
Stad/DorpRoodepoort
MessageHaai Simon!

Ek hoop ek sien jou die kwartaal by die skool! Baie sterkte!

Luvies Wilmé


NameShannon Gesin
Date2006-07-16
Locationclick picture for more information
Stad/DorpKrugersdorp
Moenie boodskap as "Private" merkSterkte
MessageHi Simon ons is baie bly dat dit soveel beter met jou gaan, ons dink aan jou. Baie sterkte vir die kwartaal wat voorlê.


Page 48 of 80 << First < 45 46 47 48 49 50 51 > Last >>