| Date | 2006-07-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Regina |
| Message | Hallo Simon en familie Weet dat ons steeds aan julle dink en vir julle bid. Theo le Roux |
| Date | 2006-07-27 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Regina |
| Message | Ons bly bid vir julle.Hoop en bid. |
| Date | 2006-07-27 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Quellerina |
| Message | Hallo Simon. Ons lees gereeld jou dagboek en bid altyd dat daar net goeie nuus sal wees. Sterkte Oo m Andre en familie |
| Date | 2006-07-25 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Baie sterkte met al die verwikkelings wat in Simon se lyf aan die afspeel is - ons bid almal saam dat die Franse selle hul ding sal doen! |