| Date | 2006-08-04 |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Hallo Simon! Ons almal dink elke dag aan jou ...ons hou nooit op om saam te bid en te glo dat jy en die Franse Selle die "fight" gaan wen nie! Moed hou! Hoop die narigheid gaan gou weer oor! Friederike het gelees dat Napoleon eendag gese het: "The word IMPOSSIBLE is not in my dictionary!" Liefdegroete van ons al vier |
| Date | 2006-08-04 |
| Location | |
| Stad/Dorp | ROODEPOORT |
| Message | Jys 'n Ster Simon!!!! Ons dink daagliks aan jou en jou "fight". Ons is almal met jou. Groete Die Tolmays |
| Date | 2006-08-03 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Ons as gesin bid vir julle as gesin en glo dat die regte besluite geneem sal word. Vasbyt! en aanhou glo. Baie liefde |
| Date | 2006-08-02 |
| Stad/Dorp | quellerina |
| Message | Liewe Simon Was so bly om jou Sondag by die kerk te sien. Hoop jy kon darm 'n lekkertjie eet. Ek mag nie soet goed eet nie, maar het self Sondag weggele in die lekkers en koeksisters. Was maar moeg na al die soetigheid. Ons is almal bly jy so positief en fighting fit is .Hou moed ons dink baie aan jou en bid vir jou. Jy is vir ons almal 'n voorbeeld. Jou familie kan trots wees op so 'n kind. Liefde van al die Smitte ONTHOU EK IS TOT ALLES IN STAAT DEUR CHRISTUS WAT MY KRAG GEE. |