| Date | 2006-08-10 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Simon en gesin Julle is elke dag in ons harte en ons bid vir julle. Mag God vir julle die krag gee om in hierdie moeilike tyd staande te bly. |
| Date | 2006-08-10 |
| Stad/Dorp | Wilropark |
| Message | Liewe Simon en die res van jou ongelooflik wonderlike gesin, Ek dank ons Hemelse Vader dat Hy in Sy groot genade vir julle almal in die holte van Sy hande hou; dat ons in alles op Hom kan steun en vertrou. (Psalm 121 - my hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het!) Baie liefde, Isabeau |
| Date | 2006-08-10 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Florida |
| Message | Liefste Simon, Hou moed my vriend, ons aanbid n lewende GOD, PSALM 23. Ek bid vir jou en jou gesin, Al my Liefde Robin Maartens en gesin XXXX |
| Date | 2006-08-10 |
| Stad/Dorp | Delarey |
| Moenie boodskap as "Private" merk | Simon & Familie |
| Message | Liewe Simon Ek het nie woorde om te beskryf hoe ek voel nie, maar weet, jy en jou familie is in ons gebede. My ma gaan elke dag op jou website in om vir my die nuutste nuus oor jou te print. Sterk wees my ou maatjie ons gesin dink aan julle. Liefde Henry |