Simon van Wyk se Gasteboek
Simon en sy gesin sal elke woord van bemoediging opreg waardeer.  Dankie vir u belangstelling.
Onthou om nie u boodskap as "Private" te merk nie, tensy dit slegs vir die webmeester bestem is.

Sign Guestbook   Back to Simon van Wyk

NameMiki Viljoen
Date2006-08-13
Locationclick picture for more information
Stad/DorpNorthcliff
MessageHallo Simon en familie

Ek bid vir julle! Mag die Here julle toevou in Sy liefde.

Miki


NameJohann en Elza Jamneck
Date2006-08-13
Locationclick picture for more information
Stad/DorpRoodepoort
Moenie boodskap as "Private" merkOns bid vr julle
MessageWouter, Susan, Simon en die res van die van Wyks gesin.

Dit is met skok dat ons vandag hoor dat Simon terminaal is.

Ons bid vir Simon en almal wat na aan hom is en vertrou dat God die paadjie wat voorlê gemaklik sal uitlê.

Sterkte en liefde!

Johann en Elza Jamneck


NameRika Kamper
Date2006-08-13
Locationclick picture for more information
Stad/DorpCambridgeshire, Engeland
MessageAan al die van Wyks,
Moet asb. nie dink ons 2 grappies is 'n gebrek aan respek vir julle swaarkry op die oomblik nie - ons bid elke dag vir julle en dra julle hele gesin aan die Here op, maar partymaal help 'n ou glimlaggie so tussen die trane deur !!
Liefde,
Rika


NameRika Kamper
Date2006-08-13
Locationclick picture for more information
Stad/DorpCambridgeshire, Engeland
MessageHallo Simon,
Ek hoop jy voel goed genoeg om die volgende 2 "gediggies" te lees - ek stuur dit met die "goedkeuring" van Johann, ons 14 jarige!

"The Burp"
Pardon me for being so rude,
It wasn't me, it was my food.
It got so lonely down below
it just popped up to say "hello" !

En Johann se gunsteling:

"Children aren't happy with nothing to ignore
And that's what parents were created for" !

Baie liefde en sterkte vir jou,
Uit Engeland,
Rika, Bob, Jacob en Johann Kamper


NameSusan Tappan
Date2006-08-13
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
Moenie boodskap as "Private" merkSimon the warrior
MessageTo all of the van Wyks
No words will ease the sadness and hurt now. All I can say is spend this special time here on earth together with love and comfort for each other. You know God is also hurting, He is with you in your turmoil....You ARE allowed to be sad, angry, disappointed. let your feelings be. We are all different in our anguish and God understands that. We are still sad and we miss our Michael, but it's a joy to know we'll meet him in heaven one day. God gave him to us for a reason, he changed and enriched our lives so much, God does not make mistakes.
Let the prayers of friends and loved ones carry you through this, I know it is sometimes very difficult to pray when in this situation. GOD hears all our prayers, he will give you strength for whatever the future holds...
May God bless you all.
All my love, Susan


Nametakisha
Date2006-08-13
Locationclick picture for more information
Stad/Dorphey
Messagehey i need pary just lost one of my good friends he died i just need pary need lotes of pary iam doing deal with it to good right now have a good night and god bless you i will be pary as wekll ok hope and pary things get better for you ok
love in christ Takisha


Namepiet wiid
Date2006-08-12
Locationclick picture for more information
Stad/Dorpweltevrede park, roodepoort
MessageSimon, Susan en Wouter,
Ek en Tokkie, my vrou, bid vir julle, maar kan maar net nie verstaan wat julle deurmaak nie. En hoor God dan nie? Miskien help die storie van Moses in die woestyn en die rots wat hy moes aanspreek om water daaruit te laat vloei. Hierdie water stroom loop vandag nog steeds en die amerikaners het tydens die laaste oorlog in die woestyn 'n 20 Km water lyding gebou vir die soldate.
Nou, die storie gaan so. Moses was ongeduldig en die Israeliete het gekla vir water. Toe slaan Moses die rots. Maar God het gese dat hy net moes praat! Omdat Moses nie geluister het nie, het hy nooit in die beloofde land ingegaan nie!
En wat is die punt? God se vir ons dat ons maar net kan vra, en hy SAL gee, op sy tyd en manier. Maar ons kan verseker weet hy hoor!
Simon, ek vra dat God vir jou en jou Mamma en Pappa alles sal gee wat ons nodig het. En net so mildelik soos die water stroom wat al vir 3000 duisend jaar vloei!

Groete,
Piet en Tokkie.


Namelindsey rawlins
Date2006-08-12
Locationclick picture for more information
Messagei will be praying for you!!!!!! and i am so sorry!

lindsey Rawlins
Hughes Springs, TX


NameAnnelize, Ané & Ruben Groenewald
Date2006-08-12
Locationclick picture for more information
Stad/DorpBergbron
Moenie boodskap as "Private" merkHe will never let go of your hand!
MessageLiewe Simon, Susan, Wouter en Kidz

Woorde het ons nie! Maar wees verseker dat
ons vir julle bid. Onthou dat die Here julle
nooit sal begewe en nooit verlaat nie. Mag Sy
volmaakte wil geskied.

Simon, jy is vir ons 'n ware inspirasie. Jy lewe
voluit ten spyte van...

Mag Jesus jou BAIE STYF VASHOU!

Sholom!

Annelize, Ané & Ruben.


NameSarah
Date2006-08-12
Locationclick picture for more information
MessageDear Simon,

I can honestly say that I don't know what you are going through right now, nor do I understand how you are feeling. However, I believe that if you have faith that God will heal you, that God 'has' healed you, I will come into agreement, and it shall be done. Keep presssing into God. Claim your healing. Do not accept anything negative. I will be praying that God will heal you and you will be completly free from cancer. The devil is a liar - Cancer does not belong to you, so we rebuke that right now.

You will be in my prayers... get well, and remember, ALWAYS HAVE FAITH!!!

Sar


Page 35 of 80 << First < 32 33 34 35 36 37 38 > Last >>