| Date | 2006-08-11 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Randburg |
| Message | Dearest van Wyk family, May your faith in God stand firm! May God's love and peace enfold you! Lots of love Karen |
| Date | 2006-08-11 |
| Stad/Dorp | Northcliff |
| Message | Liewe Wouter en gesin In hierdie moeilike tyd wil ons julle verseker van ons opregte gebede dat God julle sal versterk, vertroos en bemoedig. Julle en Simon is altyd in ons gebede. Liefdegroete Hannie Bybelskool |
| Date | 2006-08-11 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Moenie boodskap as "Private" merk | Vrydag |
| Message | Van Wyk-gesin Ek bid dat die Vader in die tyd naby aan julle sal wees. Sterkte! Emtia |
| Date | 2006-08-11 |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Aan die hele van Wyk-gesin Julle is die hele tyd in ons gedagtes en ons gebede. Mag God se genade so groot wees! Liefde die Olivier's |