| Date | 2006-08-16 |
| Stad/Dorp | Randburg |
| Message | Simon, Wouter en Susan, die res van die gesin en die oupas en oumas Baie seën en sterkte bid ons julle toe. Mag die Here op 'n baie spesiale manier by julle wees in hierdie moeilike tyd. |
| Date | 2006-08-16 |
| Stad/Dorp | Fairland |
| Message | Liewe Simon, Susan en Wouter, Ons is saam met julle innig dankbaar vir elke tydperk waarin dit goed gaan, en ons wens julle sterkte toe vir die moeilike tye. Wees weereens verseker dat ons gebede julle omring. Met baie liefde. Die Lemmers. |
| Date | 2006-08-16 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Liewe Susan, Wouter en kinders Dink aan julle en bid vir julle. |
| Date | 2006-08-16 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Julle is nooit uit my gedagtes en gebede nie. Mag liefde julle dra deur hierdie tyd. |