| Date | 2006-08-21 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Dink aan jou en bid vir jou |
| Date | 2006-08-19 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Florida |
| Message | Hi Simon Ons dink elke dag aan jou en jou gesin. Mag die Here julle bystaan en krag gee vir elke dag! Liefde de Klerks |
| Date | 2006-08-18 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Weltevredenpark |
| Message | Beste Simon, Jy en jou familie is vir ons 'n inspirasie. Liefdegroete, van jou mede-gemeentelede, Fienie (en Riaan en Dewan) |