Simon van Wyk se Gasteboek
Simon en sy gesin sal elke woord van bemoediging opreg waardeer.  Dankie vir u belangstelling.
Onthou om nie u boodskap as "Private" te merk nie, tensy dit slegs vir die webmeester bestem is.

Sign Guestbook   Back to Simon van Wyk

NameCecilia Meyer
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpFairland
MessageOns bid vir julle en mag God julle krag gee in hierdie tyd!

Baie lief vir julle!

Die Meyers


NameEmtia Grobbelaar
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpRoodepoort
Moenie boodskap as "Private" merkBeenmurg
MessageSimon

Ek en Imo-Rhesa Nel gaan hierdie week vir die eerste fase van BMR-toetse. Ons skenk bloed by dei Fairlands-kliniek en hulle sal ons help met die toetse.

Mooi bly!

Emtia


NameKaren Schwulst
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpRoodekrans
MessageEk is Belinda Tolmay se sussie en ek hou myself op hoogte op 'n gereelde basis en Belinda stuur ook gereeld vir my boodskappies.

My gebede is met julle almal en ek weet die Here sal vir julle almal krag gee deur hierdie moeilike tyd.

Groete
Karen Schwulst


NameElize Olivier
Date2006-08-28
Stad/DorpJohannesburg
MessageAan die hele van Wyk gesin

Ons bid en bid vir julle. Baie, baie sterkte.
Mag God julle net genadig wees.

Met liefde
Die Olivier-gesin


NameDie Van Platen's
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpStrubensvallei
MessageWouter, Susan, Simon, boeties en Letitia,

Ons is so hartseer vir julle. Het nie woorde nie, net - Sy genade IS genoeg!

Baie liefde van die Van Platen's


NameNel Gesin
Date2006-08-28
Stad/DorpAlbertskroon
MessageSimon en Familie
Dit is 'n baie moeilike tyd vir julle hele gesin, Ons wil vir julle sê dat ons elke dag vir julle bid en aan julle dink. Simon ek hoop jy voel gou weer beter en sterk genoeg om weer sulke lekker naweke soos die vorige naweek te hê.
Sterkte en onthou by God is niks onmoontlik nie

Liefde
Die Nel gesin


NameEmtia Grobbelaar
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpRoodepoort
Moenie boodskap as "Private" merkMaandag
MessageHallo Simon! Ek het nou net gelees wat jy alles die naweek gedoen het. Omtrent 'n besige ou, ne?
Ek bid dat jy lekkerder sal slaap en beter sal voel.

Mooi dag!

Emtia


NameAndre Nel
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpJohannesburg
Moenie boodskap as "Private" merkbede
MessageHi Wouter en gesin

Wou net weer se ek en Nerina bid vir julle.


NameDorette Moorcroft
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpDelarey
MessageJesus se liefde: "Aan julle, my kinders, Wouter, Susan, Simon, Letitia, en gesin: Wees stil en WEET!! EK is julle Heer. Ek ken julle pyn, Ek ken julle seer. Ek Ken julle donkerste nag. Ek is julle Heer. Ek is by julle. Ek gee julle krag, bring na My julle kommer en vrees. Ek sal vir julle 'n toevlug wees!!! BAIE, BAIE STERKTE, ons bid vir julle.

Van die Moorcrofts


NameAnsie Solomon
Date2006-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpEllisras
MessageSimon,
Ek bid dat Jesus vir jou styf sal vashou,en al die bang en seer sal wegstreel. Vir jou en jou gesin bid ek dat julle krag sal ontvang om deur hierdie moeilike tyd sal kom. Ek dink aan julle en dra julle elke gad op aan ons hemelse Vader.

Liefde groete

Ansie


Page 26 of 80 << First < 23 24 25 26 27 28 29 > Last >>