| Date | 2006-08-28 |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Sterkte! En mag die Here se Genade en Liefde voelbaar wees in hierdie moeilike tyd. Seenwense Riana Engelbrecht en gesin |
| Date | 2006-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Moenie boodskap as "Private" merk | Ons gedagtes is met julle |
| Message | Aan al die Van Wyk's. Ons dra julle op in ons gebede en wens julle alle sterkte toe. |
| Date | 2006-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Aan al die van Wyks! Baie sterkte, ons bid vir julle. |
| Date | 2006-08-28 |
| Stad/Dorp | Darrenwood |
| Message | Ons hele gesin dink aan jou, Simon. Ons dink ook aan julle hele gesin en ons gebede is met julle. Liefde Groete Die Pienaars |
| Date | 2006-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodekrans |
| Message | STERKTE!!!!!!! |