| Date | 2006-08-29 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Wouter, Susan en kinders Baie sterkte vir julle in die dae wat voorlê. Ek dink aan julle en julle is elke dag in ons gebede. Liefde Esta |
| Date | 2006-08-29 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Johannesburg |
| Message | Wouter, Susan, Wouter, Abri en Leatitia Ons woorde kan jul pyn nie stil nie, maar ons God kan en ons vra Hom om dit te doen. |