| Date | 2008-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Strubensvallei |
| Message | Liewe Wouter, Susan, Leatitia en boeties, Ons dink vandag met baie liefde aan julle. |
| Date | 2008-08-21 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Centurion |
| Message | Het toevallig op die web afgekom.Baie sterkte vir die 28ste wat nader kom. Bid vir julle !!! |
| Date | 2007-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Strubensvallei |
| Message | Dink vandag met baie liefde aan julle. |
| Date | 2007-08-04 |
| Stad/Dorp | pretoria |
| Message | wouter jy was my eerste vriend ons dink so baie aan julle sterkte morgan gesin |