| Date | 2010-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Roodepoort |
| Message | Dink aan julle vandag |
| Date | 2010-05-21 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Baie dankie vir al die inligting. Ek weet nie wat om verder te sê nie, want ek het nie julle paadjie gestap nie. Aanvaar net my groete en goeie wense. |
| Date | 2010-02-05 |
| Location | |
| Stad/Dorp | utrecht |
| Message | het gesurf vir inligting oor die siekte, kom op julle web af, so jammer en alle sterkte vir die toekoms, God seen die res van julle familie |
| Date | 2009-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Strubensvallei |
| Message | Liewe Wouter, Susan, Leatitia en boeties, Ons dink vandag met baie liefde aan julle. |
| Date | 2009-04-28 |
| Stad/Dorp | pretoria |
| Message | was die naweek by migty men het vandag aan julle gedink |
| Date | 2009-01-01 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Senekal 9600 |
| Message | Ek is nou 54 en gesond. Het net bietjie hoë bloedruk, maar nie te erg nie. Is my kanse Nul om 'n skenker te wees. Dankie |
| Date | 2008-12-15 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Saltaire, West Yorkshire |
| Message | Groete Ek het per toeval op julle webwerf afgekom. Baie sterkte vir julle en ons dra julle in gebed op! Blessings! Etienne www.truthcity.info |