| Date | 2012-08-28 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Tot ons mekaar weer sien. En ons sal. Want Christus het uit die dood opgestaan. |
| Date | 2012-04-09 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Burgersfort |
| Message | Baie dankie vir so 'n webblad. Dink aan julle as familie wat Simon steeds elke dag mis! |
| Date | 2012-02-24 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Mis jou boetie. |
Private Message added 2011-07-29 |
Private Message added 2011-07-26 |