| Date | 2006-09-01 |
| Location | |
| Stad/Dorp | Pretoria |
| Message | Wouter, Susan & Kinders, Ons meegevoel met julle groot verlies. Ons dink aan julle. Liefde Ursula & JD |
| Date | 2006-09-01 |
| Stad/Dorp | Sunnyside |
| Message | Wouter, Susan en kinders, Ons bid steeds die Heer se verstroosting vir julle toe. Baie sterkte met die begrafnis. Liefde Jan en Susan |