| Date | 2006-08-30 |
| Stad/Dorp | Florida Park |
| Message | Your tenacity and faithfulness during this time of trial has been an example to us. Our love and prayers are with you as a family - God sees the bigger picture - we can just pray for comfort and strengthening for you all. |
| Date | 2006-08-30 |
| Message | Die eerste keer toe ek van Simon kennis geneem het, was toe die kleine Gr 0 seuntjie my so beindruk het met die feit dat hy toe al vlot uit die Bybel kon lees. Simon, jy het my altyd beindruk met jou vriendelikheid en die feit dat al het dit so sleg gegaan jy nog positief gebly het. Jou ouers is 'n voorbeeld vir ons almal. Wees rustig saam met Jesus, ons sal jou almal daar weer sien. X Tannie Mariette en Oom Sarel, Mignon, Tanya en SR |