Kaylin se Gasteboek


Sign Guestbook   Back to Kaylin Barrie

NameOupa André en Ouma Wolkie
Date2006-11-06
Locationclick picture for more information
MessageOns liefste, liefste Kaylin, Jy is Oupa en Ouma se kosbaarste besitting wat Liewe Jesus vir ons kon gee. Jy is 'n sonstraaltjie vir ons en jy moet altyd so 'n oulike dogterjie bly soos wat jy is. Jy is so spesiaal vir ons en ons is baie lief vir jou.
Liefde, Oupa en Ouma


Namepappa en mamma
Date2006-11-06
Locationclick picture for more information
MessageOns is so geseend om jou in ons lewe te he.Dankie vir al die liefde en plesier wat jy vir ons bring.Ons is ongelooflik lief vir jou.
Ons sonskynkind!!!!
Liefde Pappa en Mamma


NameColette
Date2006-11-06
Locationclick picture for more information
MessageBonjour Kaylin!

Tu est une tres jolie bebe!

Bisous!

Chris, Colette et petite Nina


NameAnneli
Date2006-11-06
Locationclick picture for more information
MessageKaylintjie! Jy's 'n model van formaat!!! Jy's pragtig!
Jou fav tannie

Anneli


NameLizaan en Logan
Date2006-11-06
Locationclick picture for more information
MessageKaylin, jy is pragtig! Ons wens al so ons kan jou ontmoet.


Nameoupa Robert en ouma Annette
Date2006-11-06
MessageKaylin, jy is soo oulik en ons is baie lief vir jou!!!!


Page 3 of 3 < 1 2 3