Simon van Wyk se Gasteboek
Simon en sy gesin sal elke woord van bemoediging opreg waardeer.  Dankie vir u belangstelling.
Onthou om nie u boodskap as "Private" te merk nie, tensy dit slegs vir die webmeester bestem is.

Sign Guestbook   Back to Simon van Wyk

NameDu Toit Buckle
Date2006-06-07
Locationclick picture for more information
Messagehelooooo!!!!!
Mag dit net beter met die van Wyks gan en defnetief beter met simon...


NameHannes Buckle
Date2006-06-07
Locationclick picture for more information
MessageHallo Simon en laat nie die res van die familie uit nie. Baie sterkte van langsaan en ek sal julle in my gebede dra.

Liefde

Hannes


NameLaubscher Buckle
Date2006-06-07
Locationclick picture for more information
MessageHi Daar...
Ek dink aan julle en my gebede is met julle!
Sterk wees en alle voorspoed

Laubscher


NameELAINE ORPEN
Date2006-06-07
Locationclick picture for more information
MessageDear Van Wyk family, my thougts and prayers are with you all at this very difficult time. I pray that the Good Lord will make his face to shine on you and give you comfort.
God's spirit is in you and is more powerful than the one that is in the World.GOD BLESS YOU
(I am Marthelene's friend)


NameDeon vd Westhuizen
Date2006-06-07
Locationclick picture for more information
MessageWouter & Susan, ons bid ernstig vir Simon en dat die Here julle as gesin deur hierdie moeilike tyd sal dra na oorwinning. Hou moed. Groete vir Simon


Page 79 of 79 << First < 76 77 78 79 

Free guestbook provided by UltraGuest.com