Simon van Wyk se Gasteboek
Simon en sy gesin sal elke woord van bemoediging opreg waardeer.  Dankie vir u belangstelling.
Onthou om nie u boodskap as "Private" te merk nie, tensy dit slegs vir die webmeester bestem is.

Sign Guestbook   Back to Simon van Wyk

NameMamma
Date2019-08-28
MessageLiefste Montjie.


NameWessel van Rheede van Oudtshoorn
Date2018-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageTonne Liefde


NameMinnette
Date2018-08-26
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageElke jaar. Elke Augustus.
Al my liefde.


NameSusan van Wyk
Date2017-08-28
Locationclick picture for more information
MessageVandag al 11 jaar. Vir altyd. Mamma


NameElizabeth Sonnekus
Date2017-08-18
Locationclick picture for more information
Stad/DorpJohannesburg
MessageKannie glo dis al soveel jaar nie. En tog voel dit soos gister.

Ons was klein maar moes so vinnig grootword. Sal nooit vergeet nie.

Baie liefde vir al die Van Wyks.


NamePappa
Date2017-01-11
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageOns mis jou, Seun. Die ander drie is groot, Laetitia is gister terug Birmingham toe, en ons groot huis is leeg.

Altyd lief vir jou.


NamePhyllis
Date2014-08-29
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageBAIE BAIE dankie vir hierdie opbouende verhaal wat ek hier kon lees. My hart is so seer oor julle pragtige seun wat julle moes afstaan! Saam met julle dankbaar dat hy vir altyd by Jesus leef.


NamePappa
Date2014-08-28
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPretoria
MessageOns verlang almal maar weer, ou Seun. Maar ons is dankbaar oor jou ouboet nou ook 'n seun het - in Augustus, in Unitas. Liefde!

Dankie vir die boodskappies wat mense van tyd tot tyd los. Ons kan nie meer privaatboodskappe lees nie. Soek ons maar op FB.


NameMamma
Date2014-08-28
MessageAltyd.


NameGawie Marx
Date2013-03-09
Locationclick picture for more information
Stad/DorpPaarl
MessageHallo
Simon en julle verhaal met deernis gelees en baie begryp - het sels op 29 aml gekry en bmt gehad na 9 maande chemo! Die Here se grenade is ek vandag 15 jaar later nog gesond en het 2 pragtige 4 jarige tweeling seuns. Julle as ouers en familie was en Bly ongelooflik en het Alles gedoen menslik - ons verstaan nie altyd hoekom nie - groete Gawie


Page 1 of 80 1 2 3 4 > Last >>